Die ouers van ’n agtjarige meisie wat dood is nadat hulle haar van insulien weerhou het, aangemoedig deur lede van ’n klein ...
Indien die MK-party (MKP) vroeër in die parlement verteenwoordig is, sou dr. John Hlophe dalk nie as regter-president van die ...
’n 67-jarige Oos-Kaapse man is tot 15 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy drie jaar gelede met koperkabels betrap is.
Luister hier, boekwurms! 'Duiwelsroos' deur Leon van Nierop is die luisterboek vir Februarie, eksklusief vir intekenare.
Hy het spesifiek sy halfbroer gevra om die wynboer Stefan Smit te skiet “omdat hy geweet het hy sál iemand skiet”, het ...
’n Polisievrou van Limpopo wat aangekla is weens die moord op haar seun en sy meisie is Dinsdag op borgtog vrygelaat.
Die Tour de France sal in 2026 vir die eerste keer in die geskiedenis van dié prestigeryke wedren met ’n spantydtoets begin.
Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Wilgenhof-alumnivereniging het die vredespyp gerook en die hofstryd wat die ...
Inflasie gaan aanhou styg en die jaar bo 5% afsluit, maar hoe ver bo dit sal onder meer afhang of belasting op toegevoegde waarde (BTW) in April verhoog word.
Diegene wat die afgelope week by die Cheetahs se oefeninge ingeloer het, sal verskoon word as hulle dink Ruan Pienaar maak ...
Die getroude Amerikaanse akteur en sanger Will Smith (56) is deur aanhangers gekritiseer oor ’n “onvanpaste” daad met ’n ...
Wêrelddag vir Sosiale Geregtigheid word jaarliks op 20 Februarie gevier. Ter erkenning hiervan het die fakulteit ...